Woordeboek Afrikaans-/Xam - /Xam-Afrikaans
Saved in:
| Title: | Woordeboek Afrikaans-/Xam - /Xam-Afrikaans |
|---|---|
| Description: | /Xam is die taal wat gepraat is deur die /Xam-Boesmans wat binne menseheugenis suid van die Oranjerivier gewoon het, in die gebied wat vroeër bekend was as die Kaapkolonie. Mettertyd het Hollands en later Afrikaans hulle taal van voorkeur geword, en die /Xam-taal het in onbruik geraak. Hierdie amper vergete taal is hoofsaaklik deur WHI en DF Bleek opgeteken, en dit vorm ʼn belangrike deel van die kulturele erfenis van tallose nasate van die /Xam en ander San wat vandag Afrikaanssprekend is. Hierdie woordeboek is onontbeerlik vir almal wat deel is van hierdie erfenis, veral in hierdie tyd van hernieude belangstelling in die Eerste Mense en hulle eie identiteit, kultuur en taal. Die /Xam-taal het ʼn invloed gehad op al die ander tale in die land, wat veral gesien kan word in plekname en name van diere. Hierdie woordeboek sal nuttig wees vir studente, navorsers en belangstellendes, asook vir pleknaamowerhede wat die brontale van name moet bepaal. |
| Authors: | Peter E. Raper |
| Resource Type: | eBook. |
| Subjects: | Extinct languages--South Africa--Dictionaries, San languages--Dictionaries--Afrikaans, Afrikaans language--Dictionaries--San languages |
| Categories: | LANGUAGE ARTS & DISCIPLINES / Linguistics / General, REFERENCE / Dictionaries |
| Database: | eBook Collection (EBSCOhost) |
| Abstract: | /Xam is die taal wat gepraat is deur die /Xam-Boesmans wat binne menseheugenis suid van die Oranjerivier gewoon het, in die gebied wat vroeër bekend was as die Kaapkolonie. Mettertyd het Hollands en later Afrikaans hulle taal van voorkeur geword, en die /Xam-taal het in onbruik geraak. Hierdie amper vergete taal is hoofsaaklik deur WHI en DF Bleek opgeteken, en dit vorm ʼn belangrike deel van die kulturele erfenis van tallose nasate van die /Xam en ander San wat vandag Afrikaanssprekend is. Hierdie woordeboek is onontbeerlik vir almal wat deel is van hierdie erfenis, veral in hierdie tyd van hernieude belangstelling in die Eerste Mense en hulle eie identiteit, kultuur en taal. Die /Xam-taal het ʼn invloed gehad op al die ander tale in die land, wat veral gesien kan word in plekname en name van diere. Hierdie woordeboek sal nuttig wees vir studente, navorsers en belangstellendes, asook vir pleknaamowerhede wat die brontale van name moet bepaal. |
|---|---|
| ISBN: | 9781928424789 9781928424796 |